Mediaveertjies banner

Die wenners van die 2019 ATKV-Mediaveertjies word op Vrydag 10 Mei bekendgemaak.
Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 1 Februarie 2019.
Die reglemente en inskrywingsvorms vir kategorie is by www.atkv.org.za beskikbaar.


Rig navrae oor inskrywings aan Jeanné Naudé: 011 919 9088 | E-posadres: jeannen@atkv.org.za

Rig algemene navrae aan Nita Cronjé: 011 919 9087 | E-posadres: nitac@atkv.org.za